Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)

Die Bakwenagrot huisves ’n verskeidenheid organismes wat ’n ingewikkelde en verweefde voedselweb vorm. ’n Kolonie Natalse langvingervlermuise gebruik hierdie grot regdeur die jaar as blyplek. Die vlermuisguano en dooie plantmateriaal wat van buite in die grot inval, vorm die basis van die ekologie i...

Full description

Bibliographic Details
Published in:Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
Main Authors: Durand, Francois, Swart, Antoinette, Marais, Werner, Jansen van Rensburg, Candice, Habig, Johan, Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948-, Ueckermann, Edward A., Jacobs, Riana, De Wet, Louis, Tiedt, Louwrens R., Venter, Eduard
Format: Article in Journal/Newspaper
Language:Afrikaans
Published: AOSIS Open Journals 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/19985
https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.275
id ftunivpretoria:oai:repository.up.ac.za:2263/19985
record_format openpolar
spelling ftunivpretoria:oai:repository.up.ac.za:2263/19985 2023-05-15T13:22:13+02:00 Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng) The karst ecology of the Bakwena Cave (Gauteng) Durand, Francois Swart, Antoinette Marais, Werner Jansen van Rensburg, Candice Habig, Johan Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948- Ueckermann, Edward A. Jacobs, Riana De Wet, Louis Tiedt, Louwrens R. Venter, Eduard 2012-07-27 http://hdl.handle.net/2263/19985 https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.275 Afrikaans afr AOSIS Open Journals http://hdl.handle.net/2263/19985 Durand, F. Swart, A., Marais, W., Jansen van Rensburg, C., Habig, J., Dippenaar-Schoeman, A., et al., 2012, ‘Die karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31(1), 17 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v31i1.275 0254-3486 (print) 2222-4173 (online) doi:10.4102/satnt.v31i1.275 © 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. Bakwenagrot Karst-ekologie Karst ecology Bakwena Cave Karst Caves -- South Africa Ecology Article 2012 ftunivpretoria https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.275 2022-05-31T13:21:37Z Die Bakwenagrot huisves ’n verskeidenheid organismes wat ’n ingewikkelde en verweefde voedselweb vorm. ’n Kolonie Natalse langvingervlermuise gebruik hierdie grot regdeur die jaar as blyplek. Die vlermuisguano en dooie plantmateriaal wat van buite in die grot inval, vorm die basis van die ekologie in die grot wat ook as ’n tipiese detritus-gedrewe ekostelsel beskryf kan word. Afbrekers soos bakterieë en swamme wat vir die afbraak van die guano en plantreste verantwoordelik is, word deur ’n verskeidenheid organismes, insluitend nematode en myte, as voedselbron benut. Hierdie organismes wat die volgende trofiese vlak vorm, word deur predatoriese artropode as voedselbron benut. Die Bakwenagrot is een van die weinige dolomietiese grotte in Suid-Afrika wat dit vir ‘n mens moontlik maak om tot by die grondwatervlak te kom. Die grondwater huisves verskeie tipes organismes waaronder bakterieë, swamme en diere – hoofsaaklik nematode en krustaseë. Die Bakwenagrot is ook die hoofvindplek waar varswater-amfipode in Suider-Afrika gevind is. Hierdie besondere en sensitiewe ekostelsel is hoofsaaklik van guano van die vlermuiskolonie afhanklik. Die grasveld in die gebied rondom die grot, wat as voedingsarea vir die vlermuiskolonie dien, word tans deur voorstedelike ontwikkeling en die gevolglike habitatfragmentasie en -vernietiging bedreig. Indien die vlermuise die grot sou verlaat, sal dit ’n hele domino-effek van uitsterwing van die grotbewonende organismes tot gevolg hê. The Bakwena Cave houses a variety of organisms that form an intricate and interdependent food web. This cave is utilised as a permanent roost by a colony of Natal clinging bats. The bat guano and allochthonous plant material that fall into the cave from outside, form the basis of the ecology inside the cave which may be considered a typical example of a detritus ecosystem. Decomposers such as bacteria and fungi are responsible for the decay of the guano and plant detritus which, in turn, are utilised by several organisms, including nematodes and mites, as ... Article in Journal/Newspaper Amfipode University of Pretoria: UPSpace Guano ENVELOPE(141.604,141.604,-66.775,-66.775) Maak ENVELOPE(116.250,116.250,67.600,67.600) Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31 1
institution Open Polar
collection University of Pretoria: UPSpace
op_collection_id ftunivpretoria
language Afrikaans
topic Bakwenagrot
Karst-ekologie
Karst ecology
Bakwena Cave
Karst
Caves -- South Africa
Ecology
spellingShingle Bakwenagrot
Karst-ekologie
Karst ecology
Bakwena Cave
Karst
Caves -- South Africa
Ecology
Durand, Francois
Swart, Antoinette
Marais, Werner
Jansen van Rensburg, Candice
Habig, Johan
Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948-
Ueckermann, Edward A.
Jacobs, Riana
De Wet, Louis
Tiedt, Louwrens R.
Venter, Eduard
Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
topic_facet Bakwenagrot
Karst-ekologie
Karst ecology
Bakwena Cave
Karst
Caves -- South Africa
Ecology
description Die Bakwenagrot huisves ’n verskeidenheid organismes wat ’n ingewikkelde en verweefde voedselweb vorm. ’n Kolonie Natalse langvingervlermuise gebruik hierdie grot regdeur die jaar as blyplek. Die vlermuisguano en dooie plantmateriaal wat van buite in die grot inval, vorm die basis van die ekologie in die grot wat ook as ’n tipiese detritus-gedrewe ekostelsel beskryf kan word. Afbrekers soos bakterieë en swamme wat vir die afbraak van die guano en plantreste verantwoordelik is, word deur ’n verskeidenheid organismes, insluitend nematode en myte, as voedselbron benut. Hierdie organismes wat die volgende trofiese vlak vorm, word deur predatoriese artropode as voedselbron benut. Die Bakwenagrot is een van die weinige dolomietiese grotte in Suid-Afrika wat dit vir ‘n mens moontlik maak om tot by die grondwatervlak te kom. Die grondwater huisves verskeie tipes organismes waaronder bakterieë, swamme en diere – hoofsaaklik nematode en krustaseë. Die Bakwenagrot is ook die hoofvindplek waar varswater-amfipode in Suider-Afrika gevind is. Hierdie besondere en sensitiewe ekostelsel is hoofsaaklik van guano van die vlermuiskolonie afhanklik. Die grasveld in die gebied rondom die grot, wat as voedingsarea vir die vlermuiskolonie dien, word tans deur voorstedelike ontwikkeling en die gevolglike habitatfragmentasie en -vernietiging bedreig. Indien die vlermuise die grot sou verlaat, sal dit ’n hele domino-effek van uitsterwing van die grotbewonende organismes tot gevolg hê. The Bakwena Cave houses a variety of organisms that form an intricate and interdependent food web. This cave is utilised as a permanent roost by a colony of Natal clinging bats. The bat guano and allochthonous plant material that fall into the cave from outside, form the basis of the ecology inside the cave which may be considered a typical example of a detritus ecosystem. Decomposers such as bacteria and fungi are responsible for the decay of the guano and plant detritus which, in turn, are utilised by several organisms, including nematodes and mites, as ...
format Article in Journal/Newspaper
author Durand, Francois
Swart, Antoinette
Marais, Werner
Jansen van Rensburg, Candice
Habig, Johan
Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948-
Ueckermann, Edward A.
Jacobs, Riana
De Wet, Louis
Tiedt, Louwrens R.
Venter, Eduard
author_facet Durand, Francois
Swart, Antoinette
Marais, Werner
Jansen van Rensburg, Candice
Habig, Johan
Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948-
Ueckermann, Edward A.
Jacobs, Riana
De Wet, Louis
Tiedt, Louwrens R.
Venter, Eduard
author_sort Durand, Francois
title Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
title_short Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
title_full Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
title_fullStr Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
title_full_unstemmed Karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)
title_sort karst-ekologie van die bakwenagrot (gauteng)
publisher AOSIS Open Journals
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/2263/19985
https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.275
long_lat ENVELOPE(141.604,141.604,-66.775,-66.775)
ENVELOPE(116.250,116.250,67.600,67.600)
geographic Guano
Maak
geographic_facet Guano
Maak
genre Amfipode
genre_facet Amfipode
op_relation http://hdl.handle.net/2263/19985
Durand, F. Swart, A., Marais, W., Jansen van Rensburg, C., Habig, J., Dippenaar-Schoeman, A., et al., 2012, ‘Die karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31(1), 17 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v31i1.275
0254-3486 (print)
2222-4173 (online)
doi:10.4102/satnt.v31i1.275
op_rights © 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals.
op_doi https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.275
container_title Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
container_volume 31
container_issue 1
_version_ 1766363805380509696