Reformasie: John Knox, die Skotse Calvinis 3

Knox land in Skotland op 2 Mei 1559 in die hitte van die stryd, of soos hy dit self noem „in the brunt of the battle”. Maria die regentes het nou openlik haar ware kleure gewys en sydag vaar die Protestantse predikers Harlow, Douglas en Willock om op 10 Mei in die kasteel van Stirling te verskyn (Fl...

Full description

Bibliographic Details
Published in:Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Main Author: V. E. d'Assonville
Format: Article in Journal/Newspaper
Language:Afrikaans
English
Published: Scriber Editorial Systems 1959
Subjects:
Online Access:https://doi.org/10.4102/koers.v26i11.1713
https://doaj.org/article/ea249eb519764532a0b6900d5a543efd
Description
Summary:Knox land in Skotland op 2 Mei 1559 in die hitte van die stryd, of soos hy dit self noem „in the brunt of the battle”. Maria die regentes het nou openlik haar ware kleure gewys en sydag vaar die Protestantse predikers Harlow, Douglas en Willock om op 10 Mei in die kasteel van Stirling te verskyn (Fleming, p. 42). John Knox neem hom voor om self daar teenwoordig te wees om, soos hy skryf, deur sy lewe of deur sy dood God se Naam teverheerlik (Laing, p. 21).