Die herwinning van waaisand op Walker Bay-Staatsbos, Hermanus langs die Suidwes-Kaapse kus deur van Ammophila arenaria (L) link gebruik te maak

Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 1985. Die ontstaan van waaisand langs die Suidwes-Kaapse kus en die geskiedenis van waaisandherwinning in die gebied word behandel. Die gebruik van Ammophila arenaria (marram) en A. breviligulata tydens die herwinning van waaisan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Reyneke, P. G.
Other Authors: University of Stellenbosch. Faculty of Agrisciences. Dept. of Forest and Wood Science.
Format: Thesis
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch : University of Stellenbosch 2006
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/2535
Description
Summary:Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 1985. Die ontstaan van waaisand langs die Suidwes-Kaapse kus en die geskiedenis van waaisandherwinning in die gebied word behandel. Die gebruik van Ammophila arenaria (marram) en A. breviligulata tydens die herwinning van waaisand in ander lande word bespreek. Verskillende metodes kan gebruik word om die resultate van die onderskeie behandelings op die groei van marramgras te bepaal.