Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.

Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Durand, J Francois
Format: Article in Journal/Newspaper
Language:English
Published: School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University 2007
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/5296
id ftnorthwestuniv:oai:dspace.nwu.ac.za:10394/5296
record_format openpolar
spelling ftnorthwestuniv:oai:dspace.nwu.ac.za:10394/5296 2023-05-15T13:22:13+02:00 Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind. Durand, J Francois 2007 http://hdl.handle.net/10394/5296 en eng School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University Durand, J.F. 2007. Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 54:75-98, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] 0379-9867 http://hdl.handle.net/10394/5296 Article 2007 ftnorthwestuniv 2019-06-04T13:00:07Z Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in ‘n tipiese karstlandskap verander is gekenmerk deur grotte, sinkgate, ondergrondse mere en akwifere. Karstsisteme bied skuiling aan ‘n verskeidenheid organismes soos grotwonende vlêrmuise en grondwaterwonende amfipode. ‘n Baie spesifieke ekotoon tussen die suidelike grasveld en noordelike bosveld wat deur ‘n unieke versameling silwerblaar plante gekenmerk word kom in hierdie gebied voor. Benewens hierdie belangrike biologiese aspekte, is hierdie gebied wêreldbekend vir sy ongeëwenaarde fossielrykdom. Die onoordeelkundige gebruik van hulpbronne binne hierdie gebied kan onherstelbare skade aan hierdie unieke erfenis berokken. Besoedeling van die grondwater wat die enigste drinkwater in die gebied is, kan ernstige gesondheidgevare vir die inwoners van hierdie gebied inhou. ‘n Opvoedkundige program oor die bewaring van die karstsisteem, gemik op volwassenes sowel as kinders, geletterdes en ongeletterdes wat in hierdie gebied woon en werk kan tot die volhoubare benutting en bewoning van hierdie gebied lei. ‘n Kundige bevolking sal ook bewus wees van negatiewe antropogeniese impakte wat die karstsisteem vanuit die aangrensende gebiede mag bedreig, en kan met die hulp van die owerhede teen diesulke oortreders optree. Article in Journal/Newspaper Amfipode North-West University, South Africa: Boloka (NWU-IR) Tussen ENVELOPE(18.950,18.950,-72.075,-72.075)
institution Open Polar
collection North-West University, South Africa: Boloka (NWU-IR)
op_collection_id ftnorthwestuniv
language English
description Die unieke geologiese aard van die Wieg-van-die-Mens-Wêrelderfenisgebied (Cradle of Humankind) noord van Krugersdorp, bied sekere uitdagings vir die mense wat daar woon en werk. Hierdie gebied vorm deel van ‘n reuse dolomitiese afsetting wat deur verwering, hoofsaaklik deur die werking van water, in ‘n tipiese karstlandskap verander is gekenmerk deur grotte, sinkgate, ondergrondse mere en akwifere. Karstsisteme bied skuiling aan ‘n verskeidenheid organismes soos grotwonende vlêrmuise en grondwaterwonende amfipode. ‘n Baie spesifieke ekotoon tussen die suidelike grasveld en noordelike bosveld wat deur ‘n unieke versameling silwerblaar plante gekenmerk word kom in hierdie gebied voor. Benewens hierdie belangrike biologiese aspekte, is hierdie gebied wêreldbekend vir sy ongeëwenaarde fossielrykdom. Die onoordeelkundige gebruik van hulpbronne binne hierdie gebied kan onherstelbare skade aan hierdie unieke erfenis berokken. Besoedeling van die grondwater wat die enigste drinkwater in die gebied is, kan ernstige gesondheidgevare vir die inwoners van hierdie gebied inhou. ‘n Opvoedkundige program oor die bewaring van die karstsisteem, gemik op volwassenes sowel as kinders, geletterdes en ongeletterdes wat in hierdie gebied woon en werk kan tot die volhoubare benutting en bewoning van hierdie gebied lei. ‘n Kundige bevolking sal ook bewus wees van negatiewe antropogeniese impakte wat die karstsisteem vanuit die aangrensende gebiede mag bedreig, en kan met die hulp van die owerhede teen diesulke oortreders optree.
format Article in Journal/Newspaper
author Durand, J Francois
spellingShingle Durand, J Francois
Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
author_facet Durand, J Francois
author_sort Durand, J Francois
title Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
title_short Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
title_full Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
title_fullStr Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
title_full_unstemmed Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind.
title_sort challenges associated with living in karst environments, such as the historical cradle of humankind.
publisher School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University
publishDate 2007
url http://hdl.handle.net/10394/5296
long_lat ENVELOPE(18.950,18.950,-72.075,-72.075)
geographic Tussen
geographic_facet Tussen
genre Amfipode
genre_facet Amfipode
op_relation Durand, J.F. 2007. Challenges associated with living in karst environments, such as the historical Cradle of Humankind. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 54:75-98, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]
0379-9867
http://hdl.handle.net/10394/5296
_version_ 1766363803452178432